EKSODUS 30:7-8

EKSODUS 30:7-8 AFR83

Elke oggend wanneer Aäron die lampe versorg, moet hy geurige wierook op die altaar brand. Elke aand wanneer hy die lampe aansteek, moet hy wierook brand. Die wierookoffer moet altyd, ook deur julle nageslag, vir My, die Here, gebring word.

Gratis leesplanne en oordenkings oor EKSODUS 30:7-8

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid