EKSODUS 24:9-11

EKSODUS 24:9-11 AFR83

Moses, Aäron, Nadab, Abihu en sewentig leiers van Israel het toe die berg uitgeklim. Hulle het die God van Israel gesien: onder sy voete was 'n plaveisel soos saffiersteen, so blou soos die hemel self. God het geen hand teen die leiers van Israel gelig nie: hulle het Hom gesien en daarna het hulle geëet en gedrink.

Video vir EKSODUS 24:9-11