EFESIËRS 5:2

EFESIËRS 5:2 AFR83

Lewe in liefde, soos Christus ons ook liefgehad en om ons ontwil sy lewe as 'n offergawe gegee het, ja, 'n offer wat vir God aanneemlik was.