EFESIËRS 4:17-18

EFESIËRS 4:17-18 AFR83

In die Naam van die Here doen ek 'n ernstige beroep op julle: Moenie langer soos heidene lewe nie. Hulle gedagtes lei tot niks, hulle verstand is verduister, en hulle het geen deel aan die lewe wat God skenk nie, omdat hulle hardnekkig in hulle onkunde volhard.

Video vir EFESIËRS 4:17-18

Gratis leesplanne en oordenkings oor EFESIËRS 4:17-18