EFESIËRS 3:16-17

EFESIËRS 3:16-17 AFR83

Ek bid dat Hy deur sy Gees uit die rykdom van sy heerlikheid aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word, dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon en dat julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees.

Versbeeld vir EFESIËRS 3:16-17

EFESIËRS 3:16-17 - Ek bid dat Hy deur sy Gees uit die rykdom van sy heerlikheid aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word, dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon en dat julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees.

Gratis leesplanne en oordenkings oor EFESIËRS 3:16-17