Daarom moet ons God prys vir sy wonderlike genade wat Hy in die Geliefde vrylik aan ons geskenk het. Deur die bloed van sy Seun is ons verlos en is ons oortredinge vergewe kragtens die ryke genade van God wat Hy in al sy wysheid en insig so oorvloedig aan ons geskenk het.
Lees EFESIËRS 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: EFESIËRS 1:6-8
5 Days
There are certain messages today, both outside and inside the church, that have tainted the true message of God’s favor. The reality is God isn’t obligated to provide good things for us—but he wants to! The next 5 days can help you take a fresh look around you with eyes that cut through the daily distortions and see the undeniable and extravagant goodness of God.
6 dae
Daar is soveel skrifte wat ons leer dat ons in die Woord moet bly en dat die Woord die kern van ons geestelike groei en ons groei in verhouding met Jesus is. Ek glo die dagstukkies oor God se beloftes kan jou ook help om te hoor hoe God met jou praat en jou ontmoet waar jy is.
Daar is baie vrae oor die geestelike stryd teen die Bose. Mense wil weet hoe om die Bose teen te staan en hoe om te weet wanneer dit hy is wat ons aanval. Hierdie leesplan fokus daarop om eenvoudige riglyne te gee oor hoe om te onderskei wanneer die bose ons aanval en wat om te doen.
7 Days
Do you often compare yourself to others or to society’s standard of what it means to be a woman? What if instead, you defined yourself by what God says about you and learned how to battle those creeping lies of the enemy? This plan will help you live each day with hope and confidence in Christ, knowing your identity rests in Him alone.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's