“Die Here het jou nie liefgekry en gekies omdat jy groter was as die ander volke nie, jy was die kleinste van almal. Omdat die Here jou liefhet en Hy sy belofte nakom wat Hy met 'n eed bekragtig het aan jou voorvaders, het Hy jou deur sy groot krag laat wegtrek en jou bevry uit die plek van slawerny, uit die mag van die farao, die koning van Egipte.
Lees DEUTERONOMIUM 7
Deel
Vergelyk alle weergawes: DEUTERONOMIUM 7:7-8
10 Days
So many of us are living frustrated, anxious, and overwhelmed. But we don't have to stay this way. New habits can be formed. Fresh hope can be found. Joy is truly right around the corner. But how do we get there? The spiritual practice of gratitude is often the missing key to unlock the hope, joy, and beauty around us.
11 Dae
Die oomblik wanneer jy tot geloof in Jesus Christus kom, ontvang jy die Heilige Gees in jou hart. Hy verander jou van binne en laat jou in heiligheid groei. Hierdie leesplan bestudeer die vrug wat die Heilige Gees in die lewens van gelowiges dra, soos dit in Galasiërs 5:22-23 gelys word.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's