DEUTERONOMIUM 31:8-9

DEUTERONOMIUM 31:8-9 AFR83

Die Here sal voor jou uit gaan. Hy sal by jou wees. Hy sal jou nie in die steek laat nie, jou nie alleen laat nie. Moenie bang wees nie, moenie skrik nie.” Moses het toe hierdie wet opgeskryf en dit gegee aan die Levitiese priesters wat die verbondsark van die Here dra, en ook aan al die leiers van Israel.

Gratis leesplanne en oordenkings oor DEUTERONOMIUM 31:8-9