Hou moed en wees dapper! Moenie bang wees nie, moenie vir hulle skrik nie, want die Here julle God gaan saam met julle. Hy sal julle nie in die steek laat nie, julle nie alleen laat nie.” Toe het Moses vir Josua geroep en vir hom gesê waar die hele Israel dit kon hoor: “Wees sterk, wees dapper! Jy gaan saam met hierdie volk in die land in wat die Here met 'n eed aan hulle voorvaders beloof het om aan hulle te gee. Jy moet hulle dit in besit laat neem.
Lees DEUTERONOMIUM 31
Deel
Vergelyk alle weergawes: DEUTERONOMIUM 31:6-7
5 dae
Hierdie 5-dag-leesplan wat daaroor handel om jou drome na te streef, sal lesers aanmoedig om hul Godgegewe doel te vind, om ’n lig in ons gebroke wêreld te wees en om elke dag nader aan God te beweeg. Elke dag bevat gedagtes oor ’n spesifieke tema (soos om jou identiteit in Christus te vind, om te glo dat jy uniek is en om jou houding te kies) en word afgesluit met ’n Skrifgedeelte. Die inhoud van hierdie leesplan is saamgestel uit Angelique du Toit se “Waarvoor wag jy dan?”.
5 Days
Maybe God isn’t who you think He is. Maybe He’s much better. This devotional will help identify some Christian clichés we’ve all heard that are actually unbiblical lies. These clichés may seem innocent, but are harmful to our faith and keep far too many believers stuck in spiritual immaturity. Learn to encounter these lies is with the truths about God in the Bible, that bring encouragement and freedom to our lives.
Pain. Sorrow. Anxiety. Anger. Relief. Numbness. Fear. Joy. The emotions that we feel when going through the grieving process are numerous. In this five-day devotional journey, we'll explore some of the every-day practicalities involved in the grieving process, all while helping to see God as present in a time where that may not be easy to see and feel.
7 Days
Learn to define clearly your dreams for yourself. Identify the obstacles holding you back. Come up with a specific plan for reaching goals. Develop the tools that will help you act on the plan.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's