“As jy nie luister na die Here jou God nie en jy gehoorsaam nie al sy gebooie en voorskrifte wat ek jou vandag gee, en jy lewe nie daarvolgens nie, sal al hierdie strawwe oor jou kom en jou tref: “Daar sal 'n vloek op jou rus in die stad, daar sal 'n vloek op jou rus in die oop veld. “Daar sal 'n vloek rus op jou oesmandjie en op jou knieskottel. “Daar sal 'n vloek rus op jou nageslag en op die opbrengs van jou lande, op jou kalweroes en jou lammeroes. “Daar sal 'n vloek op jou rus waar jy ook gaan.
Lees DEUTERONOMIUM 28
Deel
Vergelyk alle weergawes: DEUTERONOMIUM 28:15-19
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's