DEUTERONOMIUM 15:7-8

DEUTERONOMIUM 15:7-8 AFR83

“As daar in een van die dorpe in die land wat die Here jou God aan jou gee, 'n arme is, 'n mede-Israeliet, moet jy nie hard en suinig wees teenoor so 'n broer van jou wat arm is nie. Wees vrygewig teenoor hom en leen hom wat hy nodig het.