DEUTERONOMIUM 14:2

DEUTERONOMIUM 14:2 AFR83

Julle is 'n volk wat aan die Here julle God gewy is. Hy het julle uit al die volke op die aarde uitgekies om sy eiendomsvolk te wees.

Gratis leesplanne en oordenkings oor DEUTERONOMIUM 14:2

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid