want julle het nog nie gekom by die rusplek, die besitting wat die Here julle God vir julle sal gee nie. Maar julle sal deur die Jordaan trek en gaan woon in die land wat die Here julle God julle sal laat besit en daar sal julle rus hê van al julle vyande in die omgewing en daar sal julle veilig woon.
Lees DEUTERONOMIUM 12
Deel
Vergelyk alle weergawes: DEUTERONOMIUM 12:9-10
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's