DEUTERONOMIUM 12:2
DEUTERONOMIUM 12:2 AFR83
“Vernietig elke plek waar die nasies vir wie julle gaan verdryf, hulle gode gedien het: op hoë berge, op heuwels en onder elke groen boom.