DEUTERONOMIUM 10:18-19

DEUTERONOMIUM 10:18-19 AFR83

“Hy laat reg geskied aan die weeskind en die weduwee. Hy het die vreemdeling lief en gee vir hom kos en klere. Jy moet ook die vreemdelinge liefhê, want jy was self 'n vreemdeling in Egipte.