Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

DEUTERONOMIUM 1:1

DEUTERONOMIUM 1:1 AFR83

In hierdie boek word die woorde van Moses weergegee. Hy het al die Israeliete toegespreek in die woestynvlakte oos van die Jordaan, oorkant Suf, in die omgewing van Paran, Tofel, Laban, Gaserot en Di-Sahab.