Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

DANIËL 7:14

DANIËL 7:14 AFR83

“Aan dié menslike wese is die heerskappy en eer en koningskap gegee sodat al die volke, nasies en taalgroepe hom sou dien. Sy heerskappy is 'n ewige heerskappy, dit sal nie tot niet gaan nie; sy koningskap sal nie ophou nie.