KOLOSSENSE 1:26-27

KOLOSSENSE 1:26-27 AFR83

Dit is die geheimenis wat eeue en geslagte lank verborge was, maar wat nou geopenbaar is aan die mense wat aan Hom behoort. God het besluit om aan hulle bekend te maak hoe seënryk en heerlik hierdie geheimenis vir die nasies is. Die inhoud daarvan is: Christus is in julle, Hy is julle hoop op die heerlikheid.

Gratis leesplanne en oordenkings oor KOLOSSENSE 1:26-27