Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

HANDELINGE 9:10

HANDELINGE 9:10 AFR83

In Damaskus was daar 'n sekere volgeling van Jesus met die naam Ananias. Die Here het hom in 'n gesig geroep: “Ananias!” “Hier is ek, Here,” het hy geantwoord.