HANDELINGE 18:23

HANDELINGE 18:23 AFR83

waar hy 'n tyd lank gebly het. Daarna het hy weer vertrek en deur die landstreek van Galasië en Frigië gereis. Oral het hy die gelowiges geestelik versterk.