HANDELINGE 17:17

HANDELINGE 17:17 AFR83

Hy het in die sinagoge met die Jode en die godvresendes geredeneer en elke dag op die stadsplein met die verbygangers gepraat.