2 SAMUEL 7:18
2 SAMUEL 7:18 AFR83
Daarna het koning Dawid ingegaan en voor die Here gaan sit en gesê: “Wie is ek, Here my God, en wie is my nageslag dat U my só ver gebring het?