2 SAMUEL 22:2-3

2 SAMUEL 22:2-3 AFR83

Die Here is my rots, my skuilplek en my redder, my God, my rots, by wie ek skuil, my skild en sterk verlosser, my veilige vesting, my toevlug en bevryder. Van geweld het U my verlos.