2 SAMUEL 13:23
2 SAMUEL 13:23 AFR83
Twee jaar later was Absalom besig om sy skape te laat skeer in Baäl-Gasor in Efraim. Hy het al die seuns van die koning uitgenooi.