Toe roep hy een van die manskappe en sê vir hom: “Kom hier! Maak hom dood!” Die manskap het hom toe doodgemaak. Dawid het hom toegevoeg: “Jy het jou dood gesóék, want jy het jouself veroordeel toe jy gesê het: Dit is ek wat die gesalfde van die Here doodgemaak het!”
Lees 2 SAMUEL 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: 2 SAMUEL 1:15-16
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's