2 KONINGS 6:13-14

2 KONINGS 6:13-14 AFR83

Die koning van Aram het gesê: “Gaan vind uit waar hy is, dan stuur ek manne om hom te vang.” Die koning is meegedeel: “Hy is in Dotan.” Die koning stuur toe perde, strydwaens en 'n sterk mag daarheen. Hulle het in die nag gekom en die stad omsingel.