2 KONINGS 22:2
2 KONINGS 22:2 AFR83
Josia het gedoen wat reg is in die oë van die Here. Hy het in alles die pad van sy voorvader Dawid geloop en daar nie links of regs van afgewyk nie.