2 KORINTIËRS 2:10
2 KORINTIËRS 2:10 AFR83
As julle hom iets vergewe, vergewe ek hom ook. Wat my betref, as ek iets moes vergewe, het ek dit klaar gedoen om julle ontwil. Daarvan is Christus my getuie.