2 KRONIEKE 32:28

2 KRONIEKE 32:28 AFR83

Hy het opslagplekke laat bou vir die koring, wyn en olie wat aan hom gelewer is, en krale en stalle vir sy beeste en kleinveekuddes.