2 KRONIEKE 25:9

2 KRONIEKE 25:9 AFR83

Maar Amasia vra vir die man van God: “En wat dan van die drie en 'n halwe ton silwer wat ek vir die Israelitiese leërafdeling betaal het?” En die man van God antwoord: “Die Here kan u meer as dit gee.”