Toe Ahasia se ma, Atalia, hoor haar seun is dood, het sy al die aanspraakmakers op die troon van Juda uit die weg geruim. Een van die prinsesse, Jehoseba, het egter vir Joas, 'n seun van Ahasia, gegryp en hom stilletjies weggevat tussen die prinse wat doodgemaak sou word. Sy het hom en sy oppasster na 'n slaapkamer toe geneem en hom daar weggesteek sodat Atalia hom nie kon kry om hom te laat doodmaak nie. Jehoseba was 'n dogter van koning Joram en 'n suster van Ahasia. Sy was getroud met die priester Jojada. Joas is ses jaar by hulle in die tempel versteek, en in dié tyd het Atalia die land geregeer.
Lees 2 KRONIEKE 22
Deel
Vergelyk alle weergawes: 2 KRONIEKE 22:10-12
18 Dae
In 2 Kronieke kry ons 'n ander perspektief op stories wat ons oor Israel se vorige konings en profete gehoor het. Reis daagliks deur 2 Kronieke terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's