1 TIMOTEUS 6:15

1 TIMOTEUS 6:15 AFR83

Sy verskyning sal op die bestemde tyd plaasvind. Daarvoor sorg God, die goeie en enigste Heerser, die Koning van die konings en die Here van die heersers.