Totdat ek kom, moet jy jou daarop toelê om uit die Skrif voor te lees, te preek en onderrig te gee. Moenie die genadegawe wat jy het, verwaarloos nie. Dit is aan jou gegee deur die profesieë toe die raad van ouderlinge jou die hande opgelê het. Lê jou op hierdie dinge toe, leef daarin, sodat almal jou vordering kan sien. Let goed op jou lewe en jou leer, volhard daarin, want deur dit te doen, sal jy jouself red sowel as dié wat na jou luister.
Lees 1 TIMOTEUS 4
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 TIMOTEUS 4:13-16
7 Days
Tips and advice for incorporating valuable spiritual disciplines into your life! Each day’s reading offers scriptural wisdom and practical takeaways on topics such as prayer, wisdom, rest, worship, faithfulness, and character formation. Articles were selected from the 365 articles in the NIV Lifehacks Bible.
15 Days
What does the Bible have to say about the Bible? What does an ancient book have to say to modern people? This Life.Church Bible Plan explores the role Scripture can play in our everyday lives with Bible readings that highlight how God’s Word is still His Word to us today.
15 Dae
Die eerste brief aan Timoteus verskaf praktiese aanduidings dat iemand verander is deur die evangelie-ware tekens van godsaligheid. Reis daagliks deur 1 Timoteus terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's