1 TIMOTEUS 1:6-7

1 TIMOTEUS 1:6-7 AFR83

Daar is mense wat hiervan afgedwaal het en in 'n vrugtelose gepraat verval het. Hulle wil leermeesters in die wet wees, maar hulle verstaan nie hulle eie woorde of die dinge waaroor hulle so selfversekerd praat nie.