Ons Here het my oorlaai met sy genade en met geloof en liefde wat ons deel is in Christus Jesus. Dit is 'n betroubare woord en kan sonder voorbehoud aanvaar word: Christus Jesus het in die wêreld gekom om sondaars te verlos. Van hulle is ek die grootste. Maar juis daarom was God my genadig sodat Christus Jesus aan my, as die grootste sondaar, al sy verdraagsaamheid sou betoon en ek 'n voorbeeld kon wees vir almal wat in die toekoms in Hom sou glo om die ewige lewe te verkry.
Lees 1 TIMOTEUS 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 TIMOTEUS 1:14-16
4 Days
So many of us teeter between insecurity and false confidence. This four-day Bible Plan from Life.Church will lay your new foundation in God confidence. Start reading part six of the six-part Stay Positive series.
5 Dias
Do you feel like a victim to your spiraling thoughts? Do you often fall prey to toxic thinking patterns like victimhood, anxiety, and distraction? The enemy of our souls is determined to make us feel helpless, overwhelmed, and incapable of making a difference for God’s kingdom. It doesn’t have to be that way! Get out of your head and into God’s promises in this five-day, thought-changing devotional from Jennie Allen.
5 Days
Why was Jesus born? This may seem like a simple question, too familiar to ponder. But as you prepare for Christmas this year, take time to reflect on the deep meaning and purpose of Jesus's birth for your life, and for the whole world. This 5 day series was written by Scott Hoezee, and is an excerpt from the Words of Hope daily devotional.
10 Dae
Die Bybel is duidelik hieroor: ons as mense is sondig en verdien om gestraf te word. Maar dit verduidelik ook dat God ons vergewe wanneer ons ons sondes bely en wegdraai daarvan. God stel ons ook in staat om onsself en ander te vergewe. Dit is baie bevrydend om te vergewe, en help ons om verhoudings te herstel. Hierdie leesplan bespreek 'n paar belangrike Bybelverse oor die gee en ontvang van vergifnis.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's