ontugtiges, mense wat homoseksualiteit beoefen, ontvoerders, leuenaars, dié wat meineed pleeg of enigiets anders doen wat met die gesonde leer in stryd is. Die gesonde leer is in ooreenstemming met die evangelie wat aan my toevertrou is, die evangelie van die heerlikheid van die goeie God.
Lees 1 TIMOTEUS 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 TIMOTEUS 1:10-11
15 Dae
Die eerste brief aan Timoteus verskaf praktiese aanduidings dat iemand verander is deur die evangelie-ware tekens van godsaligheid. Reis daagliks deur 1 Timoteus terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's