1 TESSALONISENSE 5:19-22

1 TESSALONISENSE 5:19-22 AFR83

Moenie die werking van die Heilige Gees teenstaan nie. Moenie profesieë geringskat nie, maar toets dit alles, behou wat goed is, en bly weg van alles wat sleg is.