1 SAMUEL 18:28-29

1 SAMUEL 18:28-29 AFR83

Dit het vir Saul duidelik geword dat die Here by Dawid is. Boonop het Saul se dogter Mikal vir Dawid liefgehad. Toe het Saul nog banger geword vir Dawid, Saul was vir goed vyandig teenoor hom.