1 SAMUEL 16:12
1 SAMUEL 16:12 AFR83
Isai het hom laat haal. Hy het 'n rooi gelaatskleur gehad, mooi oë en 'n goeie voorkoms. Toe sê die Here: “Staan op, salf hom, want dis hý.”