1 PETRUS 3:17

1 PETRUS 3:17 AFR83

As dit die wil van God mag wees dat julle moet ly wanneer julle goed doen, is dit beter só as om te ly wanneer julle kwaad doen.