Josafat het die tempelprostitute wat nog uit die dae van sy pa oorgebly het, uit die land verban. Daar was nie toe 'n koning in Edom nie; 'n goewerneur het as koning waargeneem. Josafat het skepe van Tarsis gekry waarmee hy goud wou gaan haal in Ofir. Dit het egter nie plaasgevind nie omdat die skepe skipbreuk gely het in Esjon-Geber.
Lees 1 KONINGS 22
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 KONINGS 22:47-49
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's