Daar was deurentyd oorlog tussen Asa en koning Baesa van Israel. Baesa seun van Agija het koning geword oor die hele Israel in die derde regeringsjaar van koning Asa van Juda en vier en twintig jaar in Tirsa geregeer. Hy het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here. Hy het die pad van Jerobeam geloop en dieselfde sonde gedoen as dié waarmee Jerobeam vir Israel laat sondig het.
Lees 1 KONINGS 15
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 KONINGS 15:32-34
15 Dae
Die boek Konings vervolg die verhaal van hoe die koninkryk van Israel onder Dawid en Salomo gefloreer het, maar uiteindelik versprei het. Reis daagliks deur 1 Konings terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's