1 JOHANNES 5:7-9

1 JOHANNES 5:7-9 AFR83

Daar is dus drie wat getuig : die Gees en die water en die bloed, en die drie se getuienis stem ooreen. Ons aanvaar mense se getuienis, hoeveel te meer die getuienis van God, want dit is God wat getuig, en die getuienis handel oor sy Seun.