1 KORINTIËRS 4:1-2

1 KORINTIËRS 4:1-2 AFR83

So moet julle ons dan sien: ons is dienaars van Christus en bestuurders aan wie die geheimenisse van God toevertrou is. Van 'n bestuurder word veral vereis dat hy betroubaar moet wees.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 KORINTIËRS 4:1-2

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid