Ek het nog 'n versoek aan julle, broers: julle weet van Stefanas en sy huisgesin, wat die eerste bekeerlinge in Agaje was, dat hulle hulle tot diens van die gelowiges gestel het. Stel julle onder die leiding van sulke mense en van elkeen wat saam met hulle werk en arbei.
Lees 1 KORINTIËRS 16
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 KORINTIËRS 16:15-16
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's