1 KORINTIËRS 14:18-19

1 KORINTIËRS 14:18-19 AFR83

Ek dank God dat ek meer ongewone tale of klanke gebruik as julle almal. Maar in die byeenkoms van die gemeente wil ek liewer vyf woorde met my verstand praat om ook ander te onderrig, as duisend woorde in ongewone tale of klanke.