1 KORINTIËRS 13:1-2

1 KORINTIËRS 13:1-2 AFR83

Nou wys ek julle wat nog die allerbeste is: Al praat ek die tale van mense en engele, maar ek het geen liefde nie, het ek 'n stuk klinkende metaal, 'n galmende simbaal geword. Al het ek die gawe van profesie en ken ek al die geheimenisse en besit ek al die kennis, en al het ek al die geloof om berge te versit, maar ek het geen liefde nie, dan is ek niks.

Versbeelde vir 1 KORINTIËRS 13:1-2

1 KORINTIËRS 13:1-2 - Nou wys ek julle wat nog die allerbeste is:

Al praat ek die tale van mense en engele,
maar ek het geen liefde nie, het ek 'n stuk klinkende metaal, 'n galmende simbaal geword.
Al het ek die gawe van profesie
en ken ek al die geheimenisse
en besit ek al die kennis,
en al het ek al die geloof om berge te versit,
maar ek het geen liefde nie, dan is ek niks.1 KORINTIËRS 13:1-2 - Nou wys ek julle wat nog die allerbeste is:

maar ek het geen liefde nie, dan is ek niks.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 KORINTIËRS 13:1-2