1 KORINTIËRS 11:1-2

1 KORINTIËRS 11:1-2 AFR83

Volg my voorbeeld, soos ek die voorbeeld van Christus volg. Ek vind dit prysenswaardig dat julle in alles aan my bly dink en vashou aan die oorgelewerde leer soos ek dit aan julle oorgedra het.