1 KORINTIËRS 1:20

1 KORINTIËRS 1:20 AFR83

Waar is die wysgeer van hierdie wêreld nou? Waar die skrifgeleerde? Waar die slim woordvoerder? Het God nie die wysheid van die wêreld tot onsin gemaak nie?