1 KRONIEKE 16:35
1 KRONIEKE 16:35 AFR83
Julle moet sê: “Red ons, o God, ons Verlosser, maak ons bymekaar, red ons van die nasies, dat ons u heilige Naam kan loof en ons in u lof kan verheug.”